)

Hoërskool Outeniqua Kwagga lewer puik skaak prestasie

Nicola Putter van Hoërskool Outeniqua, George, was deel van die SA skaakspan wat deelgeneem het in Turkye.

Nicola het in November 2019 as deel van die Suid-Afrikaanse skaakspan deelgeneem aan die Wêreld o/16 Skaak Olimpiade in Corum, Turkye.  Sy is in die span opgeneem as die huidige o/16 dogter SA Kampioen.

Sy was deel van die Suid-Afrikaanse A-span en het 4 uit 7 wedstryde gewen.

Nicola het ook gekwalifiseer om aan die SA Geslote Kampioenskappe vir seniors in Kaapstad deel te neem en het in Desember in die 0/20 dames afdeling deelgeneem.  Sy het hierdie afdeling met ‘n voltelling van 10 uit 10 gewen!

Die Kwaggas is baie trots op Nicola! Welgedaan!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal