Bokstoernooi – Welkom Gimnasium leerder presteer
Bokstoernooi. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het die afgelope Saterdag deelgeneem aan sy eerste bokstoernooi. Hy het twee gevegte gehad en homself uitstekend van sy taak gekwyt. Keagan se opponente…
Valsrivier Gala – Welkom Gimnasium leerders skitter
Valsrivier Gala. Twee van Welkom Gimnasium se leerders, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad op 18 November. Twaalf klubs het aan die Valsrivier…
SADTA South African Championships – Welkom Gimnasium
SADTA South African Championships. Alandri Krause, leerder van Welkom Gimnasium, het 18 en 19 November deelgeneem aan die SADTA SOUTH AFRICAN Championships se Freestyle en Disco Dans Kampioenskappe in Bloemfontein.…
Spesiale Toekennings 2023 – Welkom Gimnasium
Spesiale Toekennings 2023. Welkom Gimnasium het drie leerders met spesiale toekennings vereer. Miguel Sardinha: Grade 12 Dux learner for 2023 Kayla Landman: Kultuur-trofee vir 2023 Luané Pienaar: Gimmie Erepenning wenner…
Hoofleiers 2024 – Welkom Gimnasium
Hoofleiers 2024. Welkom Gimnasium het met trots hul hoofleiers vir 2024 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Kickboxing – Welkom Gimnasium leerder presteer
Kickboxing. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op Saterdag 7 Oktober deelgeneem aan die jaarlikse Battle of False Bay Kickboxing toernooi in Kaapstad. Keagan het teen ‘n baie ervare…
World Kickboxing Champs – Welkom Gimnasium leerder presteer
World Kickboxing Champs. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het op 5 en 6 Augustus deelgeneem aan die World Kickboxing Championships WKO in Barnsley London. Hy het deelgeneem teen skopboksers…
Akademiese prestasies – Welkom Gimnasium Top 10
Akademiese prestasies. Welkom Gimnasium het hul top 10 akademiese prestasies van elke graad bekend gemaak. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf
Dux Leerder – Kayle Botha Welkom Gimnasium Presteerder
Dux leerder. Welkom Gimnasium se Graad 12 Dux leerder vir 2022 is Kayle Botha! Kayle het onderskeidings in al sewe haar vakke behaal. Sy ontvang erekleure vir die derde keer.…
Hoofleiers 2023 – Welkom Gimnasium wys Hoofleiers aan
Hoofleiers 2023. Welkom Gimnasium het hul nuwe Hoofleiers, Luané Pienaar en Danté Smith, vir volgende jaar aangewys. Luané en Danté is albei oud-leerders van Welkom Volkskool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/…
Silwer Medalje vir Tiaan Zietsman tydens Commonwealth Kampioenskappe
Tiaan Zietsman van Welkom Gimnasium, verower ‘n silwer medalje vir Judo









