)
ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – Primêre Meisieskool Oranje

ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe – Emma Relling van Primêre Meisieskool Oranje het aan die ASA SA Vlak 2 Swemkampioenskappe deelgeneem. Dit het plaasgevind in Potchefstroom vanaf 30 Maart tot…

Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool is besonder trots hul op atleet- sensasie Cara Rautenbach wat hoog vlieg vir Suid Afrika! Cara Rautenbach, is ’n talentvolle hoogspring-atleet. Sy is…

TYR Prestige Swimming Tournament – Hoërskool Rustenburg

TYR Prestige Swimming Tournament – Hoërskool Rustenburg se eie swemsensasie, Dehan Lötter, het die golwe behoorlik laat spat by die TYR Prestige Swimming Tournament! Dehan het van 9 tot 13…

SA Skole Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché

SA Skole Atletiekspan – Franzelle Barnard, van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is gekies vir die SA Skole Atletiekspan. In ‘n prestasie wat harte laat bons van trots, gaan sy…

Motorsport 1660-Klas – Hoërskool Brackenfell

Motorsport 1660-Klas – Hoërskool Brackenfell se motorsportster, Jaun le Roux, het vandeesweek behoorlik die stof laat spat. Hy het ’n uitmuntende derde plek behaal in die Motorsport 1660-klas van die…

Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville

Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville spog met ‘n talentvolle leerder in Karate. Rece Slabbert, het Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die 13de WUKF Karate Wêreldkampioenskap. Dit het plaasgevind van 9…

Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Hoër Meisieskool Oranje

Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Xylia Choene, is ’n graad 11-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het onlangs haar merk gemaak op die nasionale hokkietoneel. Ná haar indrukwekkende vertoning tydens…

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Hoërskool Zwartkop

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van Hoërskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ’n dinamiese graad 10-leerling van Hoërskool Zwartkop, het dié week…

Moderne Pentathlon – Hoërskool Outeniqua

Moderne Pentathlon. Hoërskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ’n uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…

Skitterende Tennisster – Laerskool Stulting

Skitterende Tennisster – Saskia van Loggerenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp is ’n uitstaande jong, skitterende tennisster. Sy het die afgelope seisoen geskitter op die tennisbaan. Saskia het die afgelope seisoen…

Karate Uitblinker – Primêre Skool Fichardtpark

Karate Uitblinker – Primêre Skool Fichardtpark is baie trots op Chrisné van Deventer wat op 21 Junie aan die ontwikkelings-kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Sy het beslis haar staal gewys!…