COSASSA Spele – Hoër Oranje Meisieskool behaal silwer
COSASSA Spele – Hoër Meisieskool Oranje se eie kragpak, Karla Kock, ’n graad 9-leerling, het onlangs haar merk gemaak op internasionale bodem. Sy het ‘n silwermedalje vir die Suid-Afrikaanse skolespan…
Skole Netbal – Hoërskool Nelspruit
Skole Netbal – Die afgelope naweek het Hoërskool Nelspruit Netbal B spanne kragmetings in Middelburg gehad. Drie spanne het die finaal gehaal en silwermedaljes verwerf. Nellies se spanne het uitstekend…
Netbalspan as wenners gekroon – BVHS
Netbalspan as wenners gekroon – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon. Die eerste netbalspan het aan die jaarlikse Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks derby deelgeneem. Die derby…
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…












