Hoofleiers 2023 – Laerskool Westwood Hoofleiers aangewys
Hoofleiers 2023. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul Hoofleiers vir volgende jaar aangewys. Hoofseun: Lewis Jv Rensburg Hoofdogter: Logan Theron Onderhoofleiers: ...
Hoofleiers 2023. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul Hoofleiers vir volgende jaar aangewys. Hoofseun: Lewis Jv Rensburg Hoofdogter: Logan Theron Onderhoofleiers: ...
Cluster Vlak EBW Uitdaging. Drie leerders van Laertskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak Gr.7 EBW-uitdaging deelgeneem. Die leerders is ...
Laerskool Westwood, Boksburg, bedank al die Wessie-leerders, ouers en personeel wat Saterdag gehelp het om die Boet Human Parkie in ...
Laerskool Westwood van Boksburg geniet hul veldskool by die Boma met koffie en kondensmelk!
Laerskool Westwood, Boksburg, se junior spreekkoor is as die Item-wenners gekroon by die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd wat Donderdag, 22 Augustus, ...
Laerskool Westwood van Boksburg se Natuurlewe klub, het boompies in die skool se tuin van Eden geplant. Elke boompie simboliseer ...
Laerskool Westwood van Boksburg is baie trots op hul top 10 akademiese presteerders vir kwartaal 2. Foto bo: Graad 4 ...
Leerders van Laerskool Westwood in Boksburg, neem deel aan die Radikale Redenaars en Lees Gauteng Finaal kompetisie op 27 Julie. ...
Die graad 2 Afrikaanse Spanredenaars van Laerskool Westwood, Boksburg, het omtrent die gehoor se monde laat water met hul toespraak ...
Die graad 1 spanredenaars van Laerskool Westwood is te oulik en verwerf ‘n A toekenning by vanjaar se Radikale Redenaarsfees ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.