Hoërskool Oudtshoorn help met ‘Ek is Oudtshoorn’ projek
Struisies se VRL het vanoggend, as deel van die 'Ek is Oudtshoorn' projek, gehelp bome plant om hul dorp te ...
Struisies se VRL het vanoggend, as deel van die 'Ek is Oudtshoorn' projek, gehelp bome plant om hul dorp te ...
Baie geluk aan Minché van der Westhuizen van Hoërskool Oudtshoorn! Sy het deelgeneem aan die Western Cape Modelling Championships en ...
Struisies het Saterdag, 27 Julie, 'n sportdag op Bredasdorp bygewoon. Die uitslae van hul verskeie spanne is as volg: • ...
Struisies se 0/18A netbalspan het hul wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George met 29-27 gewen.
Quintus Viljoen het gedurende die afgelope Junie-vakansie aan die internasionale kampioenskappe van Talent America, as deel van die Springbokspan van ...
Anlizé Vermeulen van Hoërskool Oudtshoorn is deel van die Eden 0/19 netbalspan. Hierdie span het goud gewen by die SA ...
Baie baie geluk aan Hoërskool Oudtshoorn se drummies met hul pragtige uitslae. Dit is die eerste keer dat hul die ...
Twee leerders van Hoërskool Oudtshoorn, Courtney en Druwon het ‘n 3de plek behaal in Ballroom en 4de plek in Latin ...
Hoërskool Oudtshoorn wens hul vyf netbal-meisies sterkte toe met hul vertrek vandag na Riversdal vir die oefenkamp. Daarna gaan hulle ...
Jeugdag!! ATKV-Struisies het hul Jeugdag-uitreik gedoen saam met die ATKV-Damestak. Hulle het die jeugdiges in die gevangenis gaan besoek en ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.