)
Wes-Kaap Netbalproewe – Hoërskool Langenhoven trots op spelers

Wes-Kaap Netbalproewe. Hoërskool Langenhoven Netbalsterre skitter by Wes-Kaap Proewe! Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is ongelooflik trots om hul Wes-Kaap-verteenwoordigers aan te kondig! ✨ Lize Retief (Willows O/15) ✨ Erin Hardnick (Oaks…

SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Langenhoven presteer

SA Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Langenhoven skitter by SA-atletiekkampioenskappe. Leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het hul skool met groot trots verteenwoordig tydens die SA-atletiekkampioenskappe, waar hulle teen die land se beste atlete…

Afrikaanse Sinergieforum – Hoërskool Langenhoven genooi

Afrikaanse Sinergieforum. Leierskap in Afrikaans. Hoërskool Langenhoven is baie trots op hul hoofmeisie, Kim Cloete. Sy het ’n gesogte uitnodiging ontvang om deel te neem aan ’n paneelgesprek tydens die…

Professional Squash Association (PSA) – Hoërskool Langenhoven

Professional Squash Association (PSA). Hoërskool Langenhoven trots op Codey Abrahams se internasionale muurbal-prestasie. Van 23 tot 25 Januarie het Codey Abrahams, ’n leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, sy talent…

Netbal Kaptein – Ontmoet Khiara Hans van Hoërskool Langenhoven

Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se kaptein van die 1ste Netbalspan, Khiara Hans. Khiara behaal die sewende doel in ons…

Hokkie Kaptein – Esteban D’Emiljo van Hoërskool Langenhoven

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se kaptein van die 1ste seuns hokkiespan, Esteban D’Emiljo. Esteban behaal die sesde doel in…

DASSE-NETBAL VERWERF BRONS

Die skool se eerste netbalspan het vanaf Vrydag, 8 Maart – Saterdag, 9 Maart 2019, aan die Girls’ High Netbaltoernooi te Franschoek deelgeneem, en puik presteer. Die Dasse eindig derde…

DASSIES SKIET RAAK

Die twee skuts, Anouska Fouché en Johanné van der Vyver, leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 23 Februarie 2019 te Klerksdorp, aan die Noordwes-skyfskietkompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Anouska…