)

Nasionale Senior Sertifikaat Nasieners – Hoërskool Die Wilgers

Nasionale Senior Sertifikaat Nasieners. Dertien onderwysers van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het aanstellings ontvang as Nasionale Senior Sertifikaat Nasieners (NSS) vir 2024.

Verskeie onderwysers is ook reeds Senior nasieners met mnr. Johan van Eeden wat ‘n gesogte Adjunk Nasiener is. Hierdie personeel gaan daagliks kilometers aflê en vir lang ure baie hard konsentreer. “Mag God se insig en wysheid julle dra en onderskraag. Dankie vir julle onbaatsugtige opoffering.”

  • Mnr Johan van Eeden: Adjunkhoof Nasiener: Wiskunde
  • Me Ronel Pienaar: Senior nasiener: Ontwerpkuns
  • Me Petra Klopper: Senior nasiener: Rekeningkunde
  • Me Riëtte Hanekom: Senior nasiener: Inligtingstegnologie (IT)
  • Mnr Johan Brits: Senior nasiener: Toerisme
  • Me Candice Nel: Senior nasiener: Engels Eerste Addisionele Taal
  • Mnr Antonie Muller: Tegniese Wetenskap
  • Me Hannelie Louw: Wiskunde
  • Me Mariëtte Keyter: Afrikaans Eerste Addisionele Taal
  • Mnr Henco van Vuuren: Lewenswetenskappe
  • Mnr Kobus Coetzee: Wiskundige geletterdheid
  • Me Lindi Erasmus, Besigheidstudies
  • Me Marelie Jordaan: Fisiese Wetenskappe

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal