)

Boland T20 kriekettoernooi – Primêre Skool Worcester

Boland T20 kriekettoernooi. Jan Pienaar, leerder van Primêre Skool Worcester, het gedurende Oktober aan die jaarlikse Boland T20-kriekettoernooi deelgeneem. Hy was deel van die o. 11- Wildcats span en het ook die span as kaptein aangevoer.

Die Wildcats het al vier hul eerste rondte wedstryde gewen asook die finaal wat op 3 November te Bridgehouse plaasgevind het. Jan is in twee van die wedstryde as Speler van die Wedstryd aangewys. Hy het die hoogste telling van die toernooi (87 nie uit nie) aangeteken en die toernooi afgesluit met die tweede meeste lopies (157) in die toernooi, met die hoogste gemiddeld van 78.5. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.cwps.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal