)
Boland T20 Kriekettoernooi – HTS Drostdy sien uit na toernooi

Boland T20 Kriekettoernooi. HTS Drostdy van Worcester is ongelooflik trots om aan te kondig dat verskeie van hul talentvolle krieketspelers opgeneem is in die onderskeie Boland T20-franchise-spanne. Hulle gaan gedurende…

Boland T20 kriekettoernooi – Primêre Skool Worcester

Boland T20 kriekettoernooi. Jan Pienaar, leerder van Primêre Skool Worcester, het gedurende Oktober aan die jaarlikse Boland T20-kriekettoernooi deelgeneem. Hy was deel van die o. 11- Wildcats span en het…