)
Telkom Netball League – HoĆ«rskool Fichardtpark

Telkom Netball League – HoĆ«rskool Fichardtpark se afrigter van die o.14A netbalspan is Xandri Fourie. Sy het deelgeneem aan die Telkom Netball League. Tydens die kragmeting tussen Free State Crinums…

o.14A-Hokkiedogters Toernooie – HoĆ«rskool Montana

o.14A Hokkiedogters Toernooie – HoĆ«rskool Montana se o.14A-hokkiedogters het die afgelope maand tydens twee toernooie gewys dat hulle nie net vir uitslae speel nie. Hulle het ook gespeel vir karakter,…

KOVSIE Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Goudveld

KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Ruhan Dreyer het vanaf 6 tot 10 Januarie HoĆ«rskool Goudveld se 1ste krieketspan verteenwoordig by die Kovsie Smash Kriekettoernooi in Bloemfontein. Hy het uistekende boulwerk gedoen en…

Boland T20 kriekettoernooi – PrimĆŖre Skool Worcester

Boland T20 kriekettoernooi. Jan Pienaar, leerder van PrimĆŖre Skool Worcester, het gedurende Oktober aan die jaarlikse Boland T20-kriekettoernooi deelgeneem. Hy was deel van die o. 11- Wildcats span en het…