Oppie Tong Af. Die Truidjies se tonge het behoorlik geklap by die Oppie Tong Af Nasionale Finaal wat op 3 en 4 Oktober in Centurion plaasgevind het.
- Müller Bosch (Graad 3) 1ste plek
- Heilene Meintjes (Graad 7) 1ste plek
- Andries van der Walt (Graad 3) 2de plek
- Lungi Lepesa (Grade 7) 3rd place
- Mia Rautenbach (Graad 4) 7de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









