Garden Route Badgers. Foto: Danie Venter (Nie reisende reserwe), Trent Huisamen, Joof Enslin, Stefan May.
Vier leerders van Hoërskool Outeniqua, George, het die eer te beurt geval om vir die o19 Garden Route Badgers gekies te word.
Hulle sal in Desember aan Krieket Suid Afrika se Nasionale week gaan deelneem.
Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








