Landloop. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het uitstekend presteer van die afgelope Landloop byeenkoms.
- Liesa Kruger – 1ste
- Carla Britz- 2de
- Gerne Potgieter – 5de
- Carise van Rooyen – 1ste
- Mieke-Louise Britz -2de
- Magdalena Arangies -3de
- Anke Gunter – 4de
Die volgende atlete is deur na die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe wat 7 September by die Vaal Universiteit van Tegnologie in Vanderbijlpark gaan plaasvind.
- WJ Kruger
- Carise van Rooyen
- Mieke-Louise Britz
- Magdalena Arangies
Hierdie atlete neem ook deel aan die Junior Men en Junior Woman 2km wedlope.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








