Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete gekies
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Twee-en-dertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies om deel te wees van die Vrystaat Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za…
Landloop – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Landloop. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het uitstekend presteer van die afgelope Landloop byeenkoms. Die volgende atlete is deur na die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe wat 7 September by die Vaal…










