ATKV Nasionale Olimpiade. Foto van links: Kayla Oberholz, Jurie Blignaut, Janelle Heukelman, Salomé Vermaak
Hoërskool Rustenburg presteer uitstekend in die ATKV Nasionale Olimpiade.
Agt leerders van die skool is in die top-100 van Suid-Afrika en tien leerders is in die top-20 van Noordwes.
Jurie Blignaut is vir die tweede jaar die provinsiale wenner en hy is ook Nasionaal in die vyfde posisie.
Ander presteerders van Hoërskool Rustenburg:
- Kayla Oberholzer – derde in Noordwes
- Jurie Blignaut – eerste in Noordwes
- Janelle Heukelman – tweede in Noordwes
- Salomé Vermaak – vyfde in Noordwes
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










