Griffons Rugby. Drie 0.12 rugbyspelers van Primêre skool Naudeville in Welkom en drie o.13 spelers is ingesluit in onderskeie Griffons spanne.
- Dohandrè Janse van Rensburg (0/12B)
- Ulrich van Schalkwyk (0/12A)
- Nardus Cronje (0/12A)
- Rico Schoeman (Cravenweek)
- Marco Pieterse (Akademieweek
- Bokang Radebe (Cravenweek)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








