)

NWU Atletiek liga – Hoërskool Menlopark leerder wêreldkampioen

NWU Atletiek liga. Joshua Gerber, Graad 9 leerder van Hoërskool Menlopark in Pretoria, is ‘n wêreldkampioen! Joshua het geskiedenis gemaak in Potchefstroom, tydens die NWU Atletiek liga. Hy het as o. 15-seun met ‘n 1.75 kg-diskus ‘n afstand van 47,02 m gegooi!

Dit is amptelik as wêreldrekord erken en hierdie jongman van Menlo is ‘n wêreldrekordhouer!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://menlopark.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal