NWU Atletiek liga – Hoërskool Menlopark leerder wêreldkampioen
NWU Atletiek liga. Joshua Gerber, Graad 9 leerder van Hoërskool Menlopark in Pretoria, is ‘n wêreldkampioen! Joshua het geskiedenis gemaak in Potchefstroom, tydens die NWU Atletiek liga. Hy het as…








