ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op Saterdag, 25 Mei, te Bethlehem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








