)
Skole-krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Sand du Plessis

Skole-Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark se 2de skole-krieketspan het Saterdag ’n kragtige vertoning gelewer tydens n skole-krieketspanne wedstryd. Fichies het teen HoĆ«rskool Sand du Plessis se 1ste skole-krieketspan gespeel. Fichies het…

ATKV-Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark

ATKV-redenaarskompetisie. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, EJ van Zyl, Asha Joory en Karla Marais, het het die afgelope naweek aan die semifinale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Karla…

ATKV Redenaars semi-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark

ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op…