)

SA Junior Tennis Kampioenskappe – Paul Roos Gimnasium

SA Junior Tennis Kampioenskappe. Nege Paul Roos-tennisspelers het vanjaar gekwalifiseer vir die SA Junior Tennis Kampioenskappe. Die kampioenskappe word elke jaar in Bloemfontein deur Tennis Suid-Afrika aangebied.

Slegs die top-64 spelers in elke ouderdomsgroep word genooi en kwalifiseer om aan dié gesogte toernooi deel te neem.

Die uitslae van PRG se spelers is soos volg:

Seuns o.18:

  • Willem de Waal: 7de
  • Pieter Kotze: 17de

Seuns o.16:

  • Hanno Bouwer: 4de
  • Marcel Joubert: 16de
  • Luke Verwey: 18de
  • Sebastian Oosthuizen: 35ste

Seuns o.14:

  • Tristan van der Merwe: 9de
  • Dawid Fourie: 15de
  • Christian Oberhofer: 41ste.

Tydens die Super 8-toernooi het die PRG-seuns soos volg gevaar:

Seuns o.18:

  • Pieter Kotze: 2de

Seuns o.16:

  • Hanno Bouwer: 3de
  • Zach Jooste: 19de

Seuns o.14:

  • Tristan van der Merwe: 1ste
  • Dawid Fourie: 2de
  • Christian Oberhofer: 33ste.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal