SA Junior Tennis Kampioenskappe – Paul Roos Gimnasium
SA Junior Tennis Kampioenskappe. Nege Paul Roos-tennisspelers het vanjaar gekwalifiseer vir die SA Junior Tennis Kampioenskappe. Die kampioenskappe word elke jaar in Bloemfontein deur Tennis Suid-Afrika aangebied. Slegs die top-64…








