)

Free State School Cycling – BVHS fietsryers presteer

Free State School Cycling. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het ‘n uitstekende naweek van fietsry beleef. Tydens die Hardware Mecca Free State School Cycling Series in Harrismith het BVHS se fietsryers as volg presteer:

  • Janno Kriel het ‘n eerste plek behaal in die Sub-Junior Boys afdeling.
  • Keanu Kennedy was tweede in die Sub-Junior Boys afdeling.
  • Johané Smith was tweede in die Sub-Jnr. Women afdeling
  • Hendré Bester het die vyfde plek behaal in die In die Youth Men afdeling
  • Enrico Kennedy het die sesde plek behaal in die In die Youth Men afdeling
  • Christiaan de Wet behaal die elfde plek in die In die Youth Men afdeling

Die aflosse het ook goed gery. Die A-aflosspan was eerste en die B-span was vyfde.

Met al die prstasies verskyn Bethlehem Voortrekker Hoërskool tans tweede op die Vrystaat ranglys!

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal