)

SA Junior Tenniskampioenskappe – PRG spelers wen goud

SA Junior Tenniskampioenskappe. Die SA Junior Tenniskampioenskappe, aangebied deur TSA, het gedurende die afgelope skoolvakansie in Bloemfontein plaasgevind.

Elf Paul Roos-tennisspelers het op grond van hul TSA- ranglysposisies aan die gesogte toernooi deelgeneem, nl:

  • Leonardo Sola en Echard de Kock – o.18
  • Willem de Waal, Pieter Kotze, Hanno Bouwer, Simeon Roothman, Sebastian Oosthuizen en Marcel Joubert – o.16
  • Nicolas Lourens, Luke Verwey en Zach Jooste – o.14

Baie geluk aan Leonardo Sola en Echard de Kock wat die Dubbels-afdeling van die Goue afdeling gewen het.

In die opwarmingstoernooi, voor die kampioenskappe, het Pieter Kotze die o.16-finaal vir enkelspel gehaal en die dubbelstitel gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal