SA Junior Tenniskampioenskappe – PRG spelers wen goud
SA Junior Tenniskampioenskappe. Die SA Junior Tenniskampioenskappe, aangebied deur TSA, het gedurende die afgelope skoolvakansie in Bloemfontein plaasgevind. Elf Paul Roos-tennisspelers het op grond van hul TSA- ranglysposisies aan die…








