)

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe – Oranje presteer

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Annelize van der Merwe, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is die naasbeste o.15-hoogspringer in Suid-Afrika. Dít is nadat sy Dinsdag, 4 April, by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston ‘n tweede plek behaal het. Daarmee het sy haar silwer medalje ontvang. Dit was met ‘n sprong van 1.65m wat sy behaal het.

Dit is ook ‘n goeie verbetering op haar nasionale 5de posisie van verlede jaar.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal