)

You are sponsoring

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe - Oranje presteer

Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe. Annelize van der Merwe, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is die naasbeste o.15-hoogspringer in Suid-Afrika. Dít is nadat sy Dinsdag, 4 April, by die Nasionale Hoërskole-atletiekkampioenskappe in Germiston…