)

Draf & Trap – Hoër Volkskool Potchefstroom neem deel

Draf & Trap. Verlede naweek het Ottosdal Volkie-guts beleef toe ‘n klompie Volkie-leerders en -onnies aan die jaarlikse Draf & Trap deelgeneem het.

  • James Hennely, Wynand Kershoff en Janco Stemmet het almal aan die 20 km fietsry deelgeneem
  • Juffrou Liezel Viljoen het 21km gehardloop
  • Ilne du Preez het aan die 20km fietsry deelgeneem
  • Michaela Devenish het 10km gehardloop
  • Zanri Grobbelaar het 40km fiets gery
  • Zandré Stemmet en Neels Kershoff het albei 40km fiets gery
  • Juffrou Marisca Badenhorst het 21km gehardloop
  • juffrou Welma Pieters en Malincke Botha het 10km gehardloop
  • Meneer Samuel Hamman het 84km fiets gery én 21km gehardloop

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://volkiespotch.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal