)

You are sponsoring

Draf & Trap - Hoër Volkskool Potchefstroom neem deel

Draf & Trap. Verlede naweek het Ottosdal Volkie-guts beleef toe ‘n klompie Volkie-leerders en -onnies aan die jaarlikse Draf & Trap deelgeneem het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://volkiespotch.co.za/ Foto verskaf