)

Landbou snoeikursus – Augsburg Landbougimnasium

Landbou snoeikursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se graad 10- leerders het puik presteer by die Felco/Vinpro- landbou snoeikursus.

Hierdie kursus het vanjaar gespog met talle kundiges wat as beoordelaars opgetree het. Johannes Mellet van Klawer Wynkelders, Gert Engelbrecht van Vinpro, Johan Weideman van Namaqua Wines, Dirk de Bruyn van Cederberg Wynkelders en Frans Laubscher van Felco was die beoordelaars.

Baie geluk aan Marius Smith wat Goud behaal het, Eduard van Zyl, Silwer en Andruan Klaase het Brons ontvang. Hulle kwalifiseer vir die interskole snoeikompetisie in September teen Boland Landbouskool.

Augsburg bedank Felco vir hulle borgskap en pryse vir die leerders. Dit is ook vir Augsburg ‘n voorreg om internasionale landboukundige maatskappye soos Felco by die skool betrokke te hê.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal