)

Toneel – Hoërskool Eldoraigne Toneel by Pronk Podium

Toneel. Eldo Toneel het aan Pronk Podium by Helpmekaar Kollege deelgeneem. Na uitstekende optredes en positiewe repliek het Eldo deelnemers die volgende sertifikate ontvang:

  • Die Binnesirkel, slegs leerderproduksie, deur Leam Nieuwoudt in Gr. 10. Ontvang 5 Brons en 2 Silwer, onder andere Leam Nieuwoudt vir spel.
  • Sad Girl Musiek, ontvang Goud vir alle tegniese aspekte deur Lehandré Strydom, Keagan Troskie en Dezi Roodt. Lenay Rossouw in Gr.12 ontvang goud vir haar karaktervertolking. In totaal ontvang hulle 1 Brons, 3 Silwer en 5 Goud.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hseldo.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal