)

Stulting leerders prestreer by interskole swem-gala

Laerskool Stulting, Humansdorp, het hul jaarlikse interskole swem-gala gehou by Hoërskool Nico Malan. Ten spyte van die wind en reën het die leerders uitstekend gevaar en altesaam 3 rekords verbeter.

Cayla Bakkes het die meisies ope 25m borsslag se rekord met 22 sekondes verbeter, terwyl Merwe van der Merwe die seuns o/10 25m vryslag se rekord met 16.31 sekondes verbeter het, sowel as die seuns ope 50m vryslag met 35.35 sekondes. Natalie Reeves het ‘n trofeë ontvang vir puik deursettingsvermoë.

Baie geluk aan elke leerder wat ‘n plek behaal het. Stulting is geweldig trots op julle!

Baie dankie ook aan al die personeel van Laerskool Stulting met julle aansteeklike entoesiasme!

Foto bo: Vlnr: Cayla Bakkes, Merwe van der Merwe en Natalie Reeves

(Foto 1 B: Personeel vlnr: Me. Kylie Janse van Rensburg, Me. Chantall Spangenberg, Me. Suné Ehlers, Me. Danelle Viljoen, Me. Karin Pienaar en Me. Shené Engelbrecht

 

Personeel vlnr: Me. Kylie Janse van Rensburg, Me. Chantall Spangenberg, Me. Suné Ehlers, Me. Danelle Viljoen, Me. Karin Pienaar en Me. Shené Engelbrecht
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal