)

Kwagga gekies vir OPP-rugbyspan

Delaré Schoeman, ‘n matrikulant van Hoërskool Cradock, is onlangs gekies vir die o/19 OPP-rugbyspan.  Delaré het ‘n paar tawwe rondes proewe deurgemaak om gekies te word vir hier provinsiale span wat binnekort aan die VKB Toernooi in Reitz gaan deelneem.  Hierdie span sal ook op 16 Julie te staan kom teen die Vrystaat Arende in ‘n wedstryd wat geskeduleer is om in Bloemfontein plaas te vind.

Delaré is ‘n kranige rugbyspeler wat reeds die afgelope twee seisoene sy plek as agtsteman volstaan in CHS se eerste rugbyspan.  Hy is ook in 2018 aangewys as onderkaptein van hierdie span.

CHS wens Delaré geluk met hierdie prestasie en vertrou dat hy die ervaring baie sal geniet.  Sterkte ook met die voorbereiding vir die komende wedstryd.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal