)

Kwaggas hou swemgala

Tydens die jaarlikse kleure-gala op Dinsdag 13 Februarie 2018 het die leerders van HoĆ«rskool Cradock die geleentheid gehad om hul slag in die water te wys en die Kwaggas het dĆ­e kans met beide hande aangegryp om ‘n verfrissende middag in die water te spander.Ā  Besoekende leerders van Cradock Laerskool sowel as HoĆ«r Landbouskool Marlow het ook saam gekuier en geswem en bygedra tot die feestelike atmosfeer wat geheers het langs die swembad.

Theuns van der Nest en Imogen van Rooyen was die twee uitblinkers op die dag en het onderskeidelik die titels van Victor- en Victrix Ludorum verower. Die Rooispan het ook geseƫvier en met 160 punte teenoor 132 met die Blouspan afgereken.

Tussendeur die formele items op die program kon leerders ookĀ deelneem aan ‘n paar informele items, naamlik die 25m stap, binneband-resies sowel as t-hemp aflos. Leerders het hulself behoorlik geniet en tesame met die pragtige tye wat CHS, CLS en die manne van HLM opgestel het is dit duidelik dat ons Karoo-kinders die waarde van watersport ten volle verstaan!

Kwaggas hou Swemgala - HLM

 

Op die foto’s heel bo en links:
Leerders van CHS en HLM in ligte luim tydens HoĆ«rskool Cradock se jaarliske kleure-gala op 13 Februarie 2018.Ā  DĆ­e span van CHS het die binneband-resies oortuigend gewen deur ā€˜n ongelooflike 13 spanlede op hul binneband te laai.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal