)
Interhuis Swemgala – Laerskool Stulting

Interhuis Swemgala – Laerskool Stulting, Humansdorp het hul jaarlikse interhuis swemgala onlangs aangebied. Dit was ’n dag vol energie, geesdrif en sportiewe trots. Van die eerste fluitjie tot die laaste…

Interhoër-swemgala – Hoërskool Nelspruit triomfeer

Interhoër-swemgala – Hoërskool Nelspruit het Woensdag, 18 Februarie, sy oorheersing in die swembad bevestig. Die jaarlikse Interhoër-swemgala het by Van Riebeeck Park plaasgevind. Die byeenkoms is deur Komatipoort Akademie aangebied.…

Swemgala – Hoërskool Monument by Helpmekaar Kollege

Swemgala – Hoërskool Monument het kragte gemeet by Helpmekaar Kollege se swemgala. Hulle het teen sterk spanne van Helpmekaar (A en B), Saheti, King David (A en B), Reddam Bedfordview…

Kwaggas hou swemgala

Tydens die jaarlikse kleure-gala op Dinsdag 13 Februarie 2018 het die leerders van Hoërskool Cradock