)

HOËRSKOOL FLORIDA BY NOORD-GAUTENG SKYFSKIETLIGA

In ‘n mini-SA’s oor drie dae te Hartebeespoort het 29 pistoolskuts en 217 geweer-skuts skouer aan skouer deelgeneem aan 2x 3P en 1x 10M aflos om ‘n groot totaal van 1600 op te maak.

In die presisie-klas skiet Caitlin Oelofse twee volkaarte en Nadine Nel drie volkaarte. Caitlin skiet die kompetisie vir die sewende jaar en sluit af met ‘n segetog van drie goue medaljes en ‘n silwer medalje. Nadine spog met een goud en drie silwer medaljes.

Baie geluk!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal