)

Hoërskool Florida skut presteer in Duitsland 

Caitlin Oelofse, ? graad 11-leerder van Hoërskool Florida het vanaf 22 Junie  tot 28 Junie 2018 in Suhl, Duitsland vir die eerste keer in haar Junior Proteakleure geskiet tydens die ISSF Junior Wêreldbeker kampioenskappe.  Volgens die ISSF was daar hierdie jaar ‘n totaal van 761 skuts (rifle, pistol & shotgot) wat deelgeneem het en wat 61 Nasionale Olimpiese Komitees van regoor die wêreld verteenwoordig het.  Sy het deelgeneem aan die “10m Air Rifle Women Junior” asook die “10m Air Rifle Mixed Team Junior”.  Volgens Caitlin was dit ? ongelooflike eer en voorreg om Suid-Afrika te verteenwoordig en ? fantastiese leerproses en ondervinding wat sy nie gou sal vergeet nie.

Foto deur:  Van Vuuren Photography

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal