)

Hoërskool Punt: Ontmoet jou onderwyser – Me M Leeuwner

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend:

Geboortedorp: Pretoria
Skool gematrikuleer: FH Odendal (baie lank terug) 1984
Verdere studies by: Universiteit van Pretoria

Vorige skole waar ek onderwys gegee het:
By FH Odendal slegs vir 4 maande, daarna kry ek ‘n pos by Merensky in Limpopo. Was daar vir 27 jaar.

Vakke wat ek tans aanbied: RTT Gr10 – 12, LO Gr9, 11 en 12

Sport/Kultuur/Akademiese prestasie op skool en daarna: Het hokkie gespeel op skool.

Stokperdjies: Teken, verf, lees, stap in die natuur, snorkel (nie in rowwe see nie),
Hou daarvan om met tegnololgie te werk.

Iets interessant omtrent myself: Ek het ‘n worshond. Sy naam is Worsie. Hy is 16 jaar oud. Hy is al lankal oulik!

My boodskap aan Punt: Gebruik elke geleentheid en maak die beste van dit wat jy het.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal