)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Me A Hefer

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me A Hefer

Geboortedorp: Bloemfontein
Matrikuleer by: Hoërskool Sentraal Bloemfontein 1982
Verdere studies by: Universiteit van die Vrystaat (Kovsies)

Vorige skole waar ek onderwys gegee het:
Het in 1986 my onderwysloopbaan begin by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein en het 30j vir die Tralies skoolgehou totdat ek besluit het om die skuif te maak Mosselbaai toe.

Vakke wat ek tans aanbied: RTT/CAT

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool en daarna:
Het op skool netbal en tennis gespeel, koor gesing en was hoofdogter. Ek het hard geleer en was mal oor Rekeningkunde!

Stokperdjies: Speel sudoku, luister ure na musiek en loop graag met my twee huskies langs die see.

Iets interessant omtrent myself: Ek is ‘n enigste kind en al vir 30 jaar ‘n vegetariër.

My boodskap aan Punt: Be kind and care for one another ……. for everyone you meet is fighting a battle you know nothing about.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal