)

Hoërskool Punt: leer jou onderwyser ken – Mnr Q D’Elboux

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Mnr Q D’Elboux

Geboortedorp: Vanderbijlpark
Gematrikuleer by: Hoërskool Punt (Matriek 2006)
Verdere studies by: Universiteit van Stellenbosch BA Sosiale dinamika (Geografie en Sielkunde); HonsBA (Geografiese Inligtingstelsels); NOS

Vorige skole waar ek onderwys gegee het: “PW Botha Kollege (HTS Eden)

Vakke wat ek tans aanbied:
Geografie (Graad 8-12)

Sport/Kultuur/Akademiese prestasies op skool of daarna:
Skool: Hoërskool Punt eerste span 2005-2006 en o19 SWD Rugby
Universiteit: o19 en o20 Maties Rugby, Huis Marais Manskoshuis Eerste en Tweede span en Huis Marais Manskoshuis (Tafeltennis, Krieket, Hokkie, Massakoor)”

Stokperdjies:
“Reis – internasionaal sowel as in ons pragtige land – ek hou van toer en die langpad!
Braai en tyd saam met die familie en vriende.
Hou baie van kosmaak en nuwe resepte uittoets.
Lees graag die nuus/koerante.”

Iets interessant omtrent myself:

“Ek het al die vooreg gehad om 7 ander lande te besoek behalwe Suid-Afrika.
My tweede naam is Donovan.
Ek hou baie van braai en kosmaak, maar nie van soetgoed nie!

My boodskap aan Punt: “Ek is baie lief vir Mosselbaai en dit is een van die pragtigste dorpe in die wêreld – waardeer dit! Familie is baie kosbaar, spandeer so veel moontlik tyd saam! Moet nooit ophou probeer nie, daar is ALTYD ‘n manier om iets te doen!

“Keep on keeping on and do not quit!”

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal