)

Hoërskool Punt: Leer jou onderwyser ken – Me S Hurford

Hoërskool Punt, Mosselbaai, stel hul onderwysers aan ons lesers bekend: Me S Hurford

Geboortedorp: Garies (Namakwaland)
Skool gematrikuleer : Hoërskool Garies
Verdere studies by: Stellenbosch , UNISA

Vorige skole waar u onderwys gegee het:
El Shaddai Christian School (Durbanville),
Therfield (Engeland);
Rydens enterprise school (Engeland);
Hoërskool Heidelberg (Wes-Kaap)

Vakke wat u tans by Punt aanbied: Fisiese Wetenskappe Gr10 en 12

Stokperdjies: Groentetuin en Naaldwerk

Iets interessant omtrent uself: Ek eet nie graag sjokolade of kaas nie en drink glad nie koffie nie.

My boodskap aan ons Punt-familie: Ek voel nou is die tyd om in u kind te belê, dis tyd om na hul harte te luister en gebreekte brûe te herstel. U het nou die kans om gesonde inspraak te lewer en opnuut u kind te leer ken. Kom ons maak gebruik van hierdie geleende tyd wat aan ons geskenk is.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal