)

Hoërskool Punt Netbal vs Hoërskool Bredasdorp

Hoërskool Punt se 0.17A-span

 V.l.n.r. Liesel Condradie, Leandrie van der Linde, Carlin Oppperman, Megan le Roux, Chanté Bhana, Shenique Lawrence en Kaydia Steenkamp

Op Saterdag, 7 Maart, het Hoërskool Punt se Netbalspanne vroeg-oggend met hul busse vertrek om teen Hoërskool Bredasdorp kragte te meet. Op ‘n vuurwarm dag is Punt met strawwe kompetisie verwelkom. ‘n Totaal van 13 spanne het deelgeneem en die uitstlae was as volg:

O.14 A:  7 – 14 (verloor)

O.14 B:  8 – 12 (verloor)

O.15 A:  15 – 9 (wen)

O.15 B:  5 – 24 (verloor)

O.16 A:  11 – 15 (verloor)

O.16 B:  7 – 11 (verloor)

O.17 A:  7 – 10 (verloor)

O.18 B:  16 – 5 (wen)

O.18 A:  33 – 33

Na hierdie tawwe wedstryde sien die netbaldogters uit na die wedstryde teen Hoërskool Hermanus hierdie naweek. Alle A- en B-spanne sal Saterdag, 14 Maart, teen Hoërskool Hermanus te staan kom.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal