)

Hoërskool Outeniqua se 1ste Duiwe Wedvlug Veiling

Pryswenners:

Agter vlnr: Daniel van Schalkwyk (Van Rensburgs Veilings), Morné Struass (pryswenner), Christo Vorster (Skoolhoof: Hoërskool Outeniqua), Martin Wolmarans (Beste koper), Sam Hewitt (pryswenner) en Adam Clifton (pryswenner namens Marcel de Ridder)

Voor vlnr: Dickie Hagerman (pryswenner), Marlene Durandt (Koper van wenduif asook hoogste bod vir ‘n lot betaal) en Ronél Lamprecht, organiseerder van die skool se Bemarkingskantoor.

Wenners afwesig : Hans Otto en Stephan Gericke

Marlene en Martin het beide ook ‘n gratis Wen ‘n Miljoen kaartjie ontvang vir hul ondersteuning en kwalifiseer daarmee dus vir die trekking van ‘n R1 000 000  WENNER wat op 17 Januarie 2020 aangekondig word!

Die Kwaggas het met die bedrewe en kundige ondersteuning van Van Rensburgs Veilings en Moore Ouditeure, op 11 Oktober hul eerste opwindende Duiwe Wedvlug Veiling aangebied.

Die geleentheid is geesdriftig en met groot lojaliteit deur ondersteuners, ouers, oud-Kwaggas en borge ondersteun. Die begunstigdes van die fondsinsameling is die Karoo Vleisboere Gemeenskapstrust en die Kwagga Trust.

Tydens ‘n ontbyt, na afloop van die funksie, is die pryswenners en borge van die geleentheid heelhartig bedank deur die skoolhoof, Mnr Christo Vorster, vir hul heelhartige ondersteuning en positiewe gesindheid teenoor die Kwaggas.

Vlnr: Wouter Verster,(Kwagga-ouer), René du Toit, Henriëtte Stander, (oud-Kwagga), Jannie & Thea Malherbe, bekende Springbokroeier, Melissa en Pieter Erasmus,(oud-Kwagga) en oud-Kwaggas, Cesserien Booyens en Johan Snyman.

 

 

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal