Hoërskool Langenhoven van Riversdal het die toppresteerders in elke graad na afloop van die Junie-eksamen aangewys.
Vlnr: Radandt Malherbe; graad 12 (90.4%), Willandri Hanekom; graad 11 (91.5%), Nadia Enslin; graad 10 (95.2%), Sunica Tesner; graad 9 (93.9%) en Rosa van Zyl; graad 8 (94.6%).
Hierdie prestasies is ‘n bewys van Hoërskool Langenhoven se top akademiese standaard!