)

You are sponsoring

Hoërskool Langenhoven se toppresteerders

Hoërskool Langenhoven van Riversdal het die toppresteerders in elke graad na afloop van die Junie-eksamen aangewys. Vlnr:  Radandt Malherbe; graad 12 (90.4%), Willandri Hanekom; graad 11 (91.5%), Nadia Enslin; graad…