Kurt Coetzee van Laerskool Park het die o/13 Eden hokkiespan die afgelope vakansie verteenwoordig. Die Edenspan het hul man gestaan teen die ander provinsies en Kurt het hom goed van sy taak gekwyt!
Eden Hokkie Foto:
Kurt Coetzee
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…