)

Hoërskool Langenhoven leerders in Kyknet se Nasionale Toneelspelkompetisie

Keith Bergstedt, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Angelo Bergh, ‘n graad 10-leerder, is gekies om aan die finale rondte van Kyknet se Nasionale Toneelspelkompetisie te Artscape in Kaapstad, vanaf 3 – 5 Mei 2018 deel te neem.

Hierdie prestasie is nie net vir Hoërskool Langenhoven ‘n groot eer nie, maar ook vir Riversdal. Al die skole van regoor die land neem deel en die jaar was daar meer as 600 deelnemers. Slegs 60 leerders van regoor die land is hiervoor gekies, waarvan Hoërskool Langenhoven twee leerlinge in die finaal het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal