)

Schools That Rock gesels met Neville Cooper, Hoofseun van Hoërskool Robertson

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Neville Cooper, Hoofseun van Hoërskool Robertson.

Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?

Dit is ‘n moeilike tyd vir ons almal, maar ek dink ‘n mens moet dit sien as ‘n geleentheid, aangesien ons nou meer tyd het saam met ons geliefdes, asook om ons huiswerk op datum te kry en ek dink dit is die Here se manier om vir ons as land te sê om terug te draai na God toe.

Vraag: Dink jy dat die virus ‘n invloed op toekomstige onderwys gaan hê? Gaan skole anders kyk na onderwys?

Ja, dit gaan ‘n invloed op toekomstige onderwys hê, want a.g.v die virus het hulle hele skedule ‘n terugslag gehad en skole gaan anders kyk na die onderwys omdat, as dit weer gaan gebeur, sal hulle dit wil verhoed.

Vraag: Hoe/wat beplan jy om steeds jou doelwit vir jou laaste jaar op skool te bereik?

Ek het n skedule vir myself opgestel waarvolgens ek daagliks werk en ek bly posifief want om negatief te wees gaan jou nêrens bring nie.

Vraag: Wat beplan jy vir jou toekoms? Loopbaan?

Ek sal baie graag wil verder studeer vir “interior designer” maar my grootste doelwit is om ‘n professionele rugbyspeler te word.


Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal