Steven Kitshoff
Drie van Paul Roos se oud-leerders is beloon met leierskapsposisies in hulle onderskeie rugbyspanne.
Steven Kitshoff (2010) is aangewys as kaptein van die Stormers terwyl Jacques van Zyl (2014) en Ben-Jason Dixon (2016) onderskeidelik van UWC en Maties se Varsity Cup spanne.